SKAKELS
Baie welkom by ons webblad, 'n geleentheid waar u ons skool, sy mense en omgewing sal beleef en sal ervaar.
Ons is verheug oor u voorneme om u kind deel van Laerskool Concordia en sy mense te maak. Aangesien u die toekoms van u kind bepaal, is dit belangrik dat u die regte keuse sal maak. As ouer wil u net die beste vir u kind hê - Beslis ja!
Laerskool Concordia is nie net die trots van Boksburg nie, maar ook die skool waarop u en u kind trots sal wees. Hier word ons kinders geleer om hul historiese en kulturele erfenisse te ag en te respekteer asook om hul Christelike beginsels uit te leef. Hier by Laerskool Concordia streef ons daarna om elke leerling as totale persoon te ontwikkel met 'n gesonde balans tussen al die verskillende fasette wat on hier aanbied.
Ons stel onsself diensbaar en tot beskikking van ons gemeenskap en tot voordeel van ons mees kosbaarste besittings - ons kinders.
Kom werk saam en bou saam aan Concordia.
BELANGRIKE DATUMS
NERINE KLEUTERSKOOL
Hier by Laerskool Concordia spog ons deesdae met ons eie kleuterskool.
Vir meer inligting gaan na die webtuiste.
Kliek hier om na die webtuiste te gaan.
ONS SKOOL
Welkom by Laerskool Concordia
Baie welkom aan elke
leerling, onderwyser en ouer
sterkte vir 2019.